Werk vir Skoolverlaters

Aandag Alle Skoolverlaters.
Jong Mans en Dames.

Wat gaan jy nou doen?

Het jy al n beroep oorweeg as n Telecoms/VoIP/IT Tegnikus?

Ons het die geleentheid om vir 3 persone in Pretoria en een in Durban en een in Kaapstad(Strand) indiens opleiding te verskaf.

Begin salaris is R4500.00 per maand voor aftrekkings.
Daar sal van jou verwag word om die opleiding ,beide prakties en Teorie,by te woon en te slaag met n minimum slaagsyfer van 90%.

Daar sal ook n tydperk gekoppel word aan die opleiding wat jy aan ons sal moet “terugwerk”.

Minimum vereisdes is:
Matriek.
Ten Minste n Kode 8 Leerling lisensie.
Selfoon.
Eie Vervoer van en na die Werksplek.
Goeie Gesondheid.
Nie Hoogtevrees (Lere Klim) of Engtevrees(In Dakke Werk) te he nie.
Afrikaans en Engels vlot te kan praat,lees en skryf.
Van tyd tot tyd sal daar weg gewerk word,tot sover as in Kaapstad.

Stuur asseblief jou CV, in n PDF Formaat, met n afskrif(In PDF) van jou ID en n vol lengte kleur foto aangeheg,
Aansoeke moet ingedien wees voorof op die 3de Januarie 2019 en onderhoude,as jy genooi word,vind plaas op die 4de Januarie 2019 om 8am.

Stuur na recruitment(at)mesystems.co,za met die “subject” as Vakleerling.

Aansoeke wat nie aan die vereides voldoen nie sal verwerp word.

Indien jy meer wil weet oor wat ons doen,gaan kyk na ons web blad.

Very Important Please use the contact details on each post to get more information on the post or to apply for that post as Jobs4SouthAfrica is only advertising on behalf of recruiters as a community service. Commenting on the post with your details will not help you. Please subscribe to our blog on this page www.jobs4southafrica.com , like us on Facebook or follow us on Twitter for automatic job notifications Blog - www.jobs4southafrica.com Facebook - http://www.facebook.com/JobsForSouthAfrica Twitter – @Jobs4SouthAfric